J.C. Steyn en Afrikaans n Viering.

Met J.C. Steyn en Afrikaans - 'n viering huldig 'n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademies...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Online Access: Full Text (via EBSCO)
Other Authors: van Coller, H.P (Editor), Van Niekerk, Angelique (Editor), Odendaal, Bernard (Editor)
Other title:J.C. Steyn en Afrikaans
Format: Electronic eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2019.
Subjects:

MARC

LEADER 00000camaa2200000Mu 4500
001 in00000205450
006 m o d
007 cr |||||||||||
008 230206s2019 xx o 000 0 afr d
005 20240503163911.1
035 |a (OCoLC)eboa1368424243 
037 |a eboa2256705 
040 |a SFB  |b eng  |c SFB  |d N$T  |d OCLCF  |d UX0  |d OCLCO  |d OCLCL 
019 |a 1369682566 
020 |a 1928424333 
020 |a 9781928424338  |q (electronic bk.) 
035 |a (OCoLC)1368424243  |z (OCoLC)1369682566 
041 |a afr 
050 4 |a PF861 
049 |a GWRE 
100 1 |a van Coller, H.P.  |4 edt 
245 1 0 |a J.C. Steyn en Afrikaans  |b n Viering. 
246 3 |a J.C. Steyn en Afrikaans 
260 |a Bloemfontein  |b UJ Press  |c 2019. 
300 |a 1 online resource (1 electronic resource (332 p.)) 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Met J.C. Steyn en Afrikaans - 'n viering huldig 'n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk - as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer - belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref 'n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos 'n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die "grens-gegewe": selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre. 
546 |a Afrikaans. 
600 1 0 |a Steyn, J. C.  |q (Jacob Cornelius)  |x History and interpretation. 
600 1 7 |a Steyn, J. C.  |q (Jacob Cornelius)  |2 fast  |1 https://id.oclc.org/worldcat/entity/E39PBJhhtF7gVxGHRTJkrD7JXd 
650 0 |a Afrikaans language  |x History. 
650 7 |a Afrikaans language  |2 fast 
655 7 |a History  |2 fast 
700 1 |a Van Niekerk, Angelique.  |4 edt 
700 1 |a Odendaal, Bernard.  |4 edt 
700 1 |a van Coller, H.P.  |4 oth 
700 1 |a Van Niekerk, Angelique.  |4 oth 
700 1 |a Odendaal, Bernard.  |4 oth 
758 |i has work:  |a J.C. Steyn en Afrikaans (Text)  |1 https://id.oclc.org/worldcat/entity/E39PCH8xHp8wgmX4tmbYjHPBpq  |4 https://id.oclc.org/worldcat/ontology/hasWork 
856 4 0 |u https://colorado.idm.oclc.org/login?url=https://search.ebscohost.com/login.aspx?direct=true&scope=site&db=nlebk&AN=2256705  |z Full Text (via EBSCO) 
915 |a M 
956 |a EBSCO Open Access 
956 |b EBSCO eBook Open Access (OA) Collection 
998 |b New collection netlibrary.e001mww 
994 |a 92  |b COD 
999 f f |s 515061d0-17c8-4ad5-a33f-ca65bb9c818f  |i bf09a9ef-c854-4e5a-9c4b-0c8cd42ec5ed 
952 f f |p Can circulate  |a University of Colorado Boulder  |b Online  |c Online  |d Online  |e PF861   |h Library of Congress classification  |i web